Oefenklere
Gratis aflewering vir alle bestellings bo R1200!
Gebore uit ’n liefde vir beweging en selfrespek. By Fiks saam met Himne glo ek oefenklere moet jou ondersteun – nie net tydens oefening nie, maar in die lewe self. My reeks oefenklere is ontwerp vir regte vroue, regte liggame en regte dae.
Of jy met gewigte oefen, hardloop of stap: hierdie klere beweeg saam met jou, gee jou selfvertroue en laat jou goed voel in jou eie vel sonder om op of af te trek. Dis bottersag en lig maar met genoeg ondersteuning om jou veilig en selfversekerd te laat voel. Dit bedek mooi en glad sonder om elke merkie uit te wys.
Showing 1–12 of 17 resultsSorted by popularity











