Vrywaring
Fiks saam met Himne voorsien algemene inligting oor oefening, voeding en gesondheid en dit vervang nie professionele mediese advies nie. Raadpleeg jou dokter voordat jy ’n nuwe oefenprogram, dieet of produk begin gebruik. Deelname geskied op eie risiko. Fiks saam met Himne aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige beserings, gesondheidskomplikasies of skade wat voortspruit uit die gebruik van hierdie programme of aanbevelings nie. Resultate kan van persoon tot persoon verskil.










