Gedrukte eetplan / resepteboek
R860,00
Kleurgedrukte eetplan- en resepteboek, gebind met ’n stewige karton-agterblad en ’n deurskynende beskermende voorblad.
Daar word aanbeveel dat die eetplan in kombinasie met FIKS SAAM MET HIMNE OEFENPROGRAM gevolg word.

