Waarborg
FIKS SAAM MET HIMNE verskaf ’n beperkte 30-dae waarborg op alle produkte teen vervaardigingsfoute.
Die waarborg dek nie:
- normale slytasie
- skade veroorsaak deur misbruik, verwaarlosing, verkeerde gebruik of aanpassing
- skade veroorsaak deur onvanpaste was, skoonmaak of stoor
- skade veroorsaak deur enige derde party koerierdiens
Die waarborg is slegs geldig indien die produk nie deur die koper verander, herstel, hervervaardig of aangepas is nie.
FIKS SAAM MET HIMNE behou die reg voor om:
- ’n vervanging te bied,
- die item te herstel, of
- ’n voucher vir gelyke waarde uit te reik, soos redelikerwys toepaslik geag
