Zoë Fiks Toppie Blou

R650,00

Reserveer Joune Nou

  • Kleur: Blou
  • Groottes: XS-S(4-6), S-M(6-8), M-L(8-10), L-XL(10-12)
  • Verwagte aflewering: 5-7 werksdae

Die Zoë Fiks-toppie se bottersagte, ligte stof vorm natuurlik om jou lyf en sit soos ’n droom – ondersteunend sonder om beperkend te voel. Dit is méér as net ’n bra: dis ’n toppie waarin jy kan oefen, beweeg én leef.

- +

Die kruis-rug ontwerp gee ekstra stabiliteit en ’n sportiewe, vroulike silhoeët, terwyl die draadlose ontwerp en verwyderbare vulling jou gemak en buigsaamheid bied. Met medium ondersteuning is dit perfek vir jou oefen-, stap-, of drafsessies en as deel van jou alledaagse athleisure-voorkoms.

  • Bottersagte, liggewig stof met ’n tweede-vel gevoel
  • Vorm mooi om jou lyf en sit natuurlik in plek
  • Kruis-rug ontwerp vir ondersteuning en styl
  • Geen drade vir maksimum gemak
  • Verwyderbare vulling (cups) vir jou voorkeur en pasvorm
  • Medium ondersteuning vir daaglikse oefening en beweging

Jou go-to fiks-toppie wanneer jy ondersteun wil voel, vry wil beweeg en steeds vroulik en sterk wil lyk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Zoë Fiks Toppie Blou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop